Drie polisie manne in hegtenis geneem.


Maandag word drie polisie manne tussen die ouderdom van 28 en 30, word in die hof verwag vir gewapende roof, die einde van geregtigheid en ontvoering. Drie konstabels wat by die Reaksiespan vir Groot Vergrype Gestasioneer is, is Donderdag in hegtenis geneem toe hulle aan diens aangemeld is, het die SAPD gesê Sondag.

Na bewering het die lede 'n mini bus taxi in Somerset-Wes getrek wat perlemoen van Hermanus na Kaapstad vervoer het. Een van die beamptes het toe na bewering die perlemoen gesteel.

Sindile Mfazi luitenant-generaal van die Wes-Kaapse waarnemende provinsiale kommissaris, het die in hegtenisneming van die drie lede verwelkom en gesê dat daar geen ruimte vir misdadigers in hulle diens is nie. Die Wes-Kaapse gemeenskap sal slegs deur eerlike en lojale polisie beamptes bedien word.

Die voorval het in Junie plaasgevind.

By: Ellouise Muller

Comments

Popular Posts